)

EHS Groentjieskonsert – Hoërskool Ermelo leerders skitter

EHS Groentjieskonsert. Erries se jaarlikse EHS groentjieskonsert het op Woensdag, 22 Maart plaasgevind. Hierdie opwindende uitdaging bied vir elke leerder ’n geleentheid om te ontwikkel en om onder druk te kan werk.

Die graad 11-dirigente van elke huis is verantwoordelik vir die uitwerk en afrigting van ’n huisdans, asook vir kostuums en inkomste voor die optog. Hierdie jaar se temas was “Van passasier tot vlieënier, Errie-tude, eerlikheid, ’n advertensie van ’n lugredery, nuusberig, voorgeskrewe Flintstones-karakters en ’n graad 8-groepdans op “Danger Zone”.

Elke huis het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en die kwaliteit konserte en danse wat opgevoer is, is uitstaande.

EHS Groentjie Concert.  Erries’ annual EHS rookie concert took place on Wednesday, March 22. This exciting challenge offers every learner an opportunity to develop and to work under pressure.

The Grade 11 conductors of each house are also responsible for working out and coaching a house dance, as well as for costumes and income before the march. This year’s themes were “From passenger to pilot, Errie-tude, honesty, an airline ad, news release, prescribed Flintstones characters and also a Grade 8 group dance on “Danger Zone”.

Each house did an excellent job and the quality concerts and dances performed are outstanding.

Die uitslae is as volg:
  • Beste dirigente inkoms: Huis Veltman
  • Beste hulpdirigente: Nelstehuis
  • Beste huisdans: Nelstehuis & Veltman
  • Beste tema uitgebeeld: Nelstehuis
  • Beste advertensie: Nelstehuis
  • Beste kostuums: Dorp
  • Beste dekor: Huis Veltman
  • Beste groepdans in konsert: Nelstehuis
  • Beste humor: Nelstehuis
  • Beste gebruik van verrassing van die aand: Dorp
  • Beste storieverteller: Miané Swanepoel (Nelstehuis)
  • Beste akteur: Willem Jacobsz as “Pienk” (Dorp)
  • Beste aktrise: Michaela Stock as “Barney” (Nelstehuis)
  • Meriete-toekenning: Aletha Kloppers (Dorp)
  • Beste konsert: Nelstehuis
  • Algehele wenner: Nelstehuis

Aan die einde van die kompetisie het die eenheid van Hoërskool Ermelo egter geseëvier,as gevolg van die gesonde kompetisie tussen die huise.

Mag die EHS-groentjieskonsert altyd bly voortleef as een van die Erries se ryke tradisies.

Huis Veltman se dirigente (Formule 1)
Dorpshuis se dirigente (Rio Festival)
Nelstehuis se dirigente (Vikings)
Foto’s links: Miané Swanepoel van Nelstehuis. Regs: Miané Swanepoel van Nelstehuis
Foto vlnr: Mandi van der Wath, Michaela Stock en Elské van Zyl van Nelstehuis
Foto vlnr: Dante Kocaj, Jannie Jacobsz en Janus Coetzee van Huis Veltman
Foto:Lethokuhle Mashinini en Willem Jacobsz van Dorpshuis
Foto links: Links Carel Hancke en regs Oden Duvenhage van Huis Veltman.
Foto regs: Mia Steenkamp (voorsitter van Nelstehuis) met die trofee vir algehele wenner saam met Isabella Burgers (Kultuurvoorsitter
)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal