)

Sentrale Skole Sportreeks – Hokkie Witteberg vs Diamantveld

Sentrale Skole Sportreeks. gedurende die afgelope week is daar hard geoefen op die hokkie bane. Die spanne moes voorberei vir die wedstryde wat die naweek plaasgevind het.

Dit het omtrent soos ‘n uitstappie gevoel vir die Wittebergers toe al die busse Vrydagmiddag vertrek om teen Diamantveld in Kimberley te gaan speel in die Sentrale Skole Sportreeks.

Die uitslae was as volg:

Seuns Hokkie vs Diamantveld:

  • 16A Seuns: 2-1 gewen
  • 1ste Seuns: 1-2 verloor

Dogters Hokkie vs Diamantveld

  • 16B Dogters: 3-0 gewen
  • 16A Dogters: 7-0 gewen
  • 2de Dogters: 10-0 gewen
  • 1ste Dogters: 10-0 gewen

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal