Vyfkamp – Twee Paul Roos Gimnasium leerders, Adriaan de Waard en Benjamin van Onselen het presteer by die Wes-Kaap Moderne Kampioenskappe.
Die moderne Vyfkamp het plaasgevind op Saterdag 11 Maart. Adriaan de Waard en Benjamin van Onselen het uitmuntend gevaar.
Adriaan de Waard het ‘n goue medalje verwerf in die o17-ouderdomsgroep. Hy het in die volgende dissiplines aan die SA Nasionale Vyfkamp Kampioenskappe deelgeneem en gekompeteer in:
- Hindernisbaan
- Skerm
- Swem en gekombineerd
- Laserpistoolskiet en
- Hardloop.
Adriaan het die vereiste aantal totale punte behaal om te kwalifiseer om aan die SA Nasionale Vyfkamp Kampioenskappe deel te neem. Dit sal gehou word vanaf 7 tot 8 April 2023 in Bloemfontein.
Benjamin van Onselen (Gr. 12) het op sy beurt ‘n goue medalje verwerf in die seuns o19-ouderdomsgroep. Hy het ook in dié vyf dissiplines deelgeneem. Benjamin het ook gekwalifiseer deur die vereiste aantal totale punte te behaal. Benjamin sal ook die Wes-Kaap Provinsiale span verteenwoordig by die SA Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe in Bloemfontein.
Pentathlon
Two Paul Roos Gymnasium learners, Adriaan de Waard and Benjamin van Onselen performed at the Western Cape Modern Championships.
The modern Pentathlon took place on Saturday, March 11. Adriaan de Waard and Benjamin van Onselen excelled.
Adriaan de Waard won a gold medal in the u17 age group. He competed in the following disciplines at the SA National Pentathlon Championships and competed in:
- Obstacle course
- Fencing
- Swimming
- Laser pistol shooting and
- Running.
Adriaan scored the required number of total points to qualify to compete at the SA National Pentathlon Championships. It will be held from 7 to 8 April 2023 in Bloemfontein.
Benjamin van Onselen (Gr. 12) in turn won a gold medal in the boys u19 age group. He also competed in these five disciplines. Benjamin also qualified by scoring the required number of total points. Benjamin will also represent the Western Cape Provincial team at the SA National Modern Pentathlon Championships in Bloemfontein.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








