)

BVHS Krieket – 1ste Krieketspan vs Hoërskool Witteberg

BVHS Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het in hul laaste wedstryd van die seisoen ‘n skitterende oorwinning teenoor Hoërskool Witteberg behaal.

Die Trekkers het eers eerste gekolf en 252/6 in hul toegelate 50 boulbeurte opgestapel. BVHS se kaptein, Hendrik Janse van Rensburg, het 66 lopies aangeteken, terwyl Cecil Parsons 61 lopies tot die totaal bygedra het. André Heunis (28 nie uit uit) het die kolfbeurt goed afgesluit.

Die boulers het die opponente reeds vroeg onder druk geplaas en hulle uiteindelik uitgeboul vir 52 lopies. Juan Theunissen (4/21), André Heunis (2/2) en Wean Claasen (2/8) het uitsonderlike boulvertonings gelewer.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool wen Witteberg dus met 200 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal