)

Matriekuitslae 2022 – OMS een van SA se Topskole

Matriekuitslae 2022. Dit is nie net in die Vrystaat wat Hoër Meisieskool Oranje een van Suid-Afrika se top skole is nie. Dit is ook nasionaal, veral onder Afrikaanse skole, wat Oranje se matriekuitslae 2022 onder die voorstes tel.

Mev. Anne-Marie Klink (skoolhoof) het onlangs ’n paar eretoekennings van die Skoleondersteuningsentrum ontvang. Hulle stel jaarliks ’n omvattende verslag oor die uitslae saam.

Oranje is aangewys as die beste Afrikaanse skool in die Vrystaat. Skole wat Afrikaans Huistaal aanbied, word as ‘n Afrikaanse skool beskou.

Oranje het nasionaal as volg presteer met die Matriekuitslae 2022:

  • 14de Onder Afrikaanse skole met die meeste onderskeidings per leerder (288 vakonderskeidings deur 140 leerders).
  • 13de Onder skole met die meeste onderskeidings per leerder in Afrikaans Huistaal.
  • 16de Onder skole met die meeste onderskeidings (26) in Afrikaans Huistaal. Net drie skole in die top 20 het minder matrieks as Oranje gehad.
  • 20ste Onder skole wat Engels Eerste Addisionele Taal aanbied vir die meeste onderskeidings per leerder in dié vak.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal