Dans – Twee van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se leerders, Carla Smit en Carla Visser, het uitsonderlik presteer in dans.
Carla Smit – Nasionale erkenning:
- Freestyle Solo
- Slowdance Solo
- Disco Dance Solo
- Disco dance Duo
- Disco Dance Smallgroup
Provinsiale Erkenning:
- Disco Dance Solo
- Disco Dance Duo
- Disco Dance Smallgroup
- Freestyle Solo
- Slowdance Solo
- Freestyle Couples
Karla Visser – Nasionale erkenning:
- Disco Dance Smallgroup
Provinsiale Erkenning:
- Disco Dance Small group
Met hierdie toekennings kwalifiseer albei die leerders om by die World Championships in Chomutov in die Tsjeggiese Republiek deel te neem in Junie 2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








