Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein, wat weereens die waardige wenners van die Sentraal/ NWU Top 20 Atletiekbyeenkoms
Spankompetisieuitslae:
- Fichardtpark A-span:14891
- Hoër Meisieskool Oranje A-span: 14120
- Hoërskool Goudveld: 13958
- Hoërskool Sentraal A-span: 13544
- Grey Kollege A-span: 13533
- Hoërskool Jim Fouché A-span: 13502
- Hoërskool Fichardtpark B-span: 12380
- Hoërskool Pretoria-Noord: 12211
- Hoërskool Diamantveld: 11907
- Hoër Meisieskool Oranje B-span: 1875
*Vyftien beste prestasies per span: Die Fichiespan behaal 9 eerste plekke, 14 tweede plekke en 11 derde plekke.
Individuele Toekennings op die dag:
- 1) Beste prestasie deur ‘n Senior Dogter: Judy Watson (Diskus D17) gooi 45,42m en verdien 970 punte.
- 2) 3de Beste prestasie deur Senior Dogter: Cilethe Julies (Hamergooi D19) gooi 45,70m en verdien 918 punte.
- 3) 2de Beste prestasie deur Senior Seuns: Tiaan Pretorius (Hamergooi S19) gooi 62,00m en verdien 986 punte.
Beste Fichie-prestasies (in geen spesifieke volgorde):
- 1) Judy Watson wen goud vir Diskus D17 met ‘n afstand van 45,42m en verdien 970 punte en sy wen brons in die Gewigstoot D17 met ‘n afstand van 13,26m.
- 2) Lienke Badenhorst wen goud vir spiesgooi D17 met ‘n afstand van 36,18m.
- 3) Junel Herbst wen goud vir driesprong D19 met ‘n afstand van 10,15m en wen silwer vir verspring D19 met ‘n afstand van 4,68m.
- 4) Lize Ackerman wen goud vir 400m D19 met ‘n tyd van 56,92s en silwer vir die 200m D19 met ‘n tyd van 25,60s.
- 5) Cilithe Julies wen goud vir Hamergooi D19 met ‘n afstand van 45,70m en verdien dus 918 punte. Sy wen ook brons in die Gewigstoot D19 met ‘n afstand van 9,90m.
- 6) Matthew Valentine wen goud vir 200m S15 met ‘n tyd van 23,18s en hy wen silwer in die 100m S15 met ‘n tyd van 11,37s.
- 7) Nico Bredenham wen goud vir 400 m S15 met ‘n tyd van 53,57s.
- 8) Alwyn Olivier wen goud vir 400m S17 met ‘n tyd van 51,70s.
- 9) Ruan Kriel wen goud vir Hamergooi S17 met ‘n afstand van 57,21m en verdien 900 punte.
- 10) Leandri Cilliers wen silwer vir Verspring D17 met ‘n afstand van 4,49m.
- 11) Natasha Gertenbach wen 2 silwer medaljes in die 100H D19 en 100m D19 met tye van 14,23 en 12,17s onderskeidelik. Sy verdien 910 punte vir haar pragtige tyd in die 100H.
- 12) Matthew Durow wen silwer in die Hamergooi S17 met ‘n afstand van 52,83m.
- 13) Dian Visagie wen silwer in die Hamergooi S15 met ‘n afstand van 36,14m.
- 14) Rubin Visagie wen 2 silwer medaljes in die 100m S19 en 200m S19 afdelings met tye van 10,96s en 22,49s onderskeidelik.
- 15) Jaco Grobbelaar wen silwer in die Diskus S19 met ‘n afstand van 44,00m en brons in die Hamergooi S19 met ‘n afstand van 56,76m en verdien 947 punte.
- 16) Tiaan Pretorius wen silwer in die Hamergooi S19 met ‘n afstand van 62,00men verdien 986 punte.
- 17) Zandri van Niekerk wen brons in die 200m D15 met ‘n tyd van 27,32s.
- 18) Miike van der merwe wen brons in die Hamergooi D17 met ‘n afstand van 40,74m.
- 19) Mckyla van der Walt wen brons in die Hamergooi D19 met ‘n afstand van 36,83m.
- 20) Aiden Britz wen brons in die Hamergooi S15 met ‘n afstand van 35, 04m.
- 21) J C Van der Linde wen brons in die Gewigstoot S17 met ‘n afstand van 13,90m.
- 22) Zaine van Zyl wen brons in die Hamergooi S17 met ‘n afstand van 57,97m.
- 23) Elfred Fleishman wen brons in die Hoogspring S19 met ‘n hoogte van 1,85m.
- 24) Armand Mew wen brons in die Hoogspring S19 met ‘n hooste van 1,85m.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf