)

Arend Toutrekkers – Eerste kompetisie by die Boy Louw-velde

Arend Toutrekkers. Op Saterdag, 28 Januarie, het die Arend-toutrekkers van Hoërskool Strand hul eerste kompetisie vir die jaar by die Boy Louw-velde in die Paarl gehad. Dit was verfrissend om soveel nuwe gesigte op die veld te sien saam met die ou bekendes. Die sport is besig om eksponensieel te groei, waarskynlik a.g.v. die feit dat daar soveel spangees is, hoe dan anders met Juffrou Hannalie daar?

Daar was 142 spanne in totaal. Hoërskool Strand is deur nege spanne verteenwoordig. Die 480kg Seuns en die 520kg B en C Gemengde Spanne het uit baie nuwe trekkers bestaan. Hierdie spanne het nie ‘n sekonde teruggestaan vir die ervare spanne van skole soos HTS Drostdy en Hoërskool Robertson nie. Hulle het regtig beïndruk met hul uithouvermoë en veggees.

Die ander spanne se resultate was as volg:

  • 480kg Dogters 4de
  • 600kg Seuns 2de
  • 520kg A Gemeng 5de
  • 560kg Seuns 2de
  • 520kg A Dogters 4de
  • 520kg B dogters 5de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal