)

Chris Hani-Wes tennisproewe – Landbouskool Marlow presteer

Chris Hani-Wes tennisproewe. Die Chris Hani-Wes tennisproewe het Saterdag op Cradock plaasgevind. Hoër Landbouskool Marlow se spelers het deelgeneem en goed presteer.

Marlow se tennisspelers het die volgende prestasies behaal:

  • In die o15 groep het Jan Louw du Plessis die vierde plek behaal.
  • Jac Van Heerden het die sesde plek behaal
  • Jano Botha het agtste geëindig.
  • In die o19 groep het Theuns Botha derde geëindig
  • Zandre Hammond het die vyfde plek behaal
  • Luke Oktoberhet sesde geëindig.

Al die seuns van Hoër Landbouskool marlow moes in ‘n hoër ouderdomsgroep speel aangesien daar net ‘n o19 en o15-groep was. Daar was vanjaar sterk kompetisie, aangesien die distrik baie groter was met die insluiting van die Fort Beaufort, Aliwal-Noord en Burgersdorp skole saam met die Cradock en Middelburg skole.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal