Matriekklas 2022. Hoërskool Bothaville is tydens die Well Done Function in Bloemfontein vereer met twee toekennings. Mnr. Pretorius het namens die skool ‘n goue toekenning ontvang vir hul 100% slaagsyfer. Anje de Jager, van die matriekklas 2022 het ‘n toekenning ontvang het as een van die Top 10 leerders in Fisiese Wetenskappe in die Vrystaat.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/BothavilleHS/?locale=af_ZA
Foto verskaf
Become a Sponsor








