Graad 1 2023. Laerskool Hendrik Louw in Strand het Kolbi Coetzer op 18 Januarie as Graad 1 2023 verwelkom. Kolbi is vanjaar in Graad 1A2.
Kolbi, Hendrik Louw wens jou ‘n gelukkige en geseënde skoolloopbaan toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf