)

Errie Graad 8’s – Errie-passasiers word deel van EHS!

Errie Graad 8’s. Na ’n besige week het die Errie-graad 8’s ’n spesiale geleentheid bygewoon op Vrydagaand. Hier het elke graad 8 die pligte en erekode van ’n Errie-Passasier onderteken. Daarna is elkeen se skoolbaadjie vir hom/haar aangetrek deur ’n graad 12-leerder as teken van volwaardige Errie-wees.

Op Satedagoggend, 14 Januarie was dit die graad 8-ouers se beurt om die EHS-baadjies vir hul kinders aan te trek. Die trots wat met die dra van die groen baadjie gepaard gaan, is dieper as net kleredrag – dit is ’n passievolle deelwees van die groen massa!

Erries se tema vir 2023 se graad 8’s: ā€œPassasiers tot VlieĆ«niersā€, het ’n spesiale betekenis. Die graad 8’s begin die onbekende hoĆ«rskool-reis as passasiers. Hulle word genavigeer en gelei deur die graad 12-vlieĆ«niers wat hul dra deur stormagtige tye. ā€œIt won’t always be easy, but in five years’ time, they will have the confidence to be their own pilot and navigate the lives of others.ā€ Mienke Cloete.

“Baie welkom aan elke graad 8 wat nou ’n volwaardige Errie is! EHS is trots om julle as deel van die skool te hĆŖ en wens julle voorspoed toe vir die reis wat voorlĆŖ. Mag jy groot hoogtes bereik en ontwikkel tot die beste vlieĆ«nier wat jy kan wees!”

Errie Grade 8s

After a busy week, the Errie Grade 8s attended a special event on Friday evening. Each Grade 8 signed the duties and code of honour of an Errie Passenger. After that, everyone’s school jacket was donned for him/her by a Grade 12 learner as a sign of being a fully-fledged Errie.

On Saturday morning, January 14, it was the Grade 8 parents’ turn to don the EHS jackets for their children. The pride that comes with wearing the green jacket is deeper than just dress — it’s a passionate part of the green mass!

The theme for 2023’s Grade 8s: “Passengers to Pilots”, has a special meaning: the Grade 8s begin the unknown high school journey as passengers and are navigated and guided by the Grade 12 pilots who carry them through stormy times. “It won’t always be easy, but in five years’ time, they will have the confidence to be their own pilot and navigate the lives of others.” Mienke Cloete.

“Welcome to every Grade 8 who is now a fully-fledged Errie! EHS is proud to have you as part of the school and wishes you well for the journey ahead. May you reach great heights and develop into the best pilot you can be!”

Foto links: Hannu Horn onderteken sy Erekode en pligte as graad 8. Foto regs: Franco van Aardt se baadjie word aangetrek deur Johan Strauss, President van EHS
‘n Groep graad 8’s terwyl hul ouers hul baadjies vir hul aantrek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal