)

You are sponsoring

Errie Graad 8's - Errie-passasiers word deel van EHS!

Errie Graad 8’s. Na ’n besige week het die Errie-graad 8’s ’n spesiale geleentheid bygewoon op Vrydagaand. Hier het elke graad 8 die pligte en erekode van ’n Errie-Passasier onderteken.…