)

Tennistoernooi – Leerders van Naudies wys hul staal met ‘n raket

Tennistoernooi – Tennisspelers van Primêre Skool Naudéville, Welkom het vanaf 6-8 Januarie hulle staal gewys met ‘n raket.

Hulle het aan die Kloppers Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar!

Die uitslae was as volg:

Henrè Rossouw seuns o/14  – Enkels 14de plek. Dubbels: Semi-finale (Top 4).

Estie Cronje Dogters 0/14 – Eindig 8ste.

Johandre du Plessis Seuns 0/10 – Eindig 20ste.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal