)

You are sponsoring

Tennistoernooi - Leerders van Naudies wys hul staal met 'n raket

Tennistoernooi – Tennisspelers van Primêre Skool Naudéville, Welkom het vanaf 6-8 Januarie hulle staal gewys met ‘n raket. Hulle het aan die Kloppers Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar! Die uitslae…