Dogterskrieket. Die dogterskrieket span van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se seisoen eindig met ‘n skitterende tweede plek in die liga.
Die seisoen het baie goed begin met oorwinnings oor Hoërskool Senekal B, Senekal A en Hoërskool Ladybrand. Ongelukkig is die wedstryd teen Ficksburg as gevolg van reën nie gespeel nie. Hoërskool Witteberg se dogterskrieket spanbewys dat hulle ‘n gedugte span is en kon BVHS nie in die ligabepalings en in die finaal teen hulle die mas opkom nie. BVHS eindig met ‘n tweede plek in die liga, een plek beter as die vorige twee seisoene.
Girl’s cricket. The girls cricket team of Bethlehem Voortrekker High School’s season finished with a brilliant second place in the league.
The season started very well with wins over Senekal B High School, Senekal A and Ladybrand High School. Unfortunately, the game against Ficksburg was not played due to rain. Witteberg High School proved themselves to be a formidable team and could not face BVHS in the league standings and in the final. BVHS finished with a second-place finish in the league, one place better than the previous two seasons.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied
Become a Sponsor








