Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise Snyman en Luane Fick is albei leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Elouise het op 15 Oktober ‘n tweede plek vir Juniors in die Senior Limited Bolt Action SemiAuto skiet behaal te Welkom.
Luane het op 15 Oktober aan die NRL (National Rifleleague) deelgeneem te Heidelberg. Sy het eerste geëindig in die Classis Young Gun-afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf