)

Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling

Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand aan die graad 8 tot 11 leerders toegeken:

Linden High School. This week Linden High School’s annual Cultural Prize Ceremony took place. The prestigious event honoured their cultural learners’ achievements and participation. The following awards were also presented to grades 8 to 11 learners on the evening:

  • Michael de Kock: Sangtrofee – Tessa Coetzer
  • Sarel Etsebeth wisseltrofee (buitengewone prestasie op eisteddfod) – Heinrich Voigt
  • Gersbach-trofee (beste prestasie in drama op eisteddfod) – Keona Visagie
  • Quinbica-trofee (beste prestasie in dans op die eisteddfod) – Jané Louw
  • Quinbica-trofee (beste prestasie in instrumentale spel op die eisteddfod) – Thyra Conradie
  • Beste Redenaarstrofee Junior – Jonathan van der Merwe
  • Trofee vir beste speler in Tienertoneel – Jarik Engelbrecht
  • Trofee vir beste speelster in Tienertoneel – Danel Styger
  • Kultuurseun van die jaar (Graad 8-11) – Robert Engelbrecht
  • Kultuurdogter van die jaar (Graad 8-11) – Cara Clark

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal