Matrieks 2022 – Hoërskool Linden groet hul matrieks
Matrieks 2022. Hoërskool Linden sê totsiens aan die Matrieks van 2022. Hulle het vandag almal amptelik klaar gemaak het met hul finale eksamens op skool. “Ons sien uit na fantastiese…
Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling
Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand…
Matriekafskeid – Hoërskool Linden matriekafskeid 2022 lusmaker
Matriekafskeid. Hoërskool Linden, Gauteng, deel graag hierdie pragtige video wat die hoogtepunte van hierdie jaar se Matriekafskeid en sy mooiste oomblikke kon vasvang. Wat ‘n spoggeleentheid was dit nie! Geniet…
Matriekraad – Hoërskool Linden 2023 span ingehuldig
Matriekraad. Hoërskool Linden het vanoggend hul Matriekraad van 2023 ingehuldig. Die Dagbestuur sluit die volgende lede in: Hoofseun: Xander Jacobs Hoofdogter: Euané Theart Onderhoofseun Kultuur: Jarik Engelbrecht Onderhoofdogter Kultuur: Natalie…
Noordvaal Rugby – Hoërskool Linden Noordvaal wenners
Noordvaal Rugby. Hoërskool Linden se O.16 rugbyspan het vanoggend as wenners van die Noordvaal Rugby toernooi van die veld gestap. Linden se O.16 span het met 25-22 met Hoërskool Riebeeckrand…








