)

Stoei – Drie Stoeiers van Hoërskool Strand in WP-Span

Stoei – Drie leerders van Hoërskool Stand is ingesluit in die WP Stoei Span. Dit is duidelik in die spreekwoord dat hoe meer dae, hoe meer dinge … Al hoe meer Arende, wat aan buitesportsoorte deelneem, presteer.

Armand Lewies, Duane Lombard en Waldo Newton gaan vanaf 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Stoei Kampioenskappe deelneem. Hierdie drie stoeiers sal in die o.15-afdeling deelneem.

Wrestling

Wrestling – Three learners from High School Stand wrestling are included in the WP-Team. It is clear in the saying that the more days, the more things … More and more Eagles participating in outdoor sports and performing.

Armand Lewies, Duane Lombard and Waldo Newton will compete in the South African Wrestling Championships from 6-8 October. The three learners will compete in the under-15 division.

More schoolnews: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Photo supplied

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal