Kovsie Liga Finaal. Finale glorie vir die “Greenmachine” van Hoërskool Jim Fouché in 2022 was hulle ongelukkig nie beskore nie.
Hoërskool Trio van Kroonstad het as wenners van die Kovsie-liga finaal met ‘n telling van 22-19 teen Jim Fouché geseëvier. Baie geluk aan Hoërskool Trio met die oorwinning.
“You always pass failure on your way to success. ”Die 2023 seisoen is die Greenmachine weer terug met beter , groter sukses!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor









