)

Mpumalanga Skaaktoernooi – Erries O.19’s Mpumalanga Kampioene

Mpumalanga Skaaktoernooi. Hoërskool Ermelo se o.19-skaakspan het op 22 Augustus te Hoërskool Hoogenhout in Bethal deelgeneem aan die finale Mpumalanga-skaaktoernooi.

Die o.19’s van die Erries het as wenners van die toernooi weggestap met goue medaljes en is gekroon as Mpumalanga-kampioene. Hulle het al die spanne teen wie hulle gespeel het, geklop.

Die wenspan het ook drie bordwenners opgelewer, naamlik Dirk Maritz, Otto van Schalkwyk en Jan-Maarten van Schalkwyk wat ook hiervoor erkenning ontvang het omdat hulle al hul wedstryde gewen het.

Hoërskool Ermelo se o.19-skaakspan het uit die volgende leerlinge bestaan: Dirk Maritz, Edrich Beyer en Riku van der Bank in graad 12, Otto van Schalkwyk en Altus Boshoff in graad 11 en Jan-Maarten van Schalkwyk en John-Pierre van Rooyen in graad 9.

Baie geluk met hierdie puik prestasie! Die Erries is trots op die Mpumalanga-kampioene!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Krediet vir foto’s: Wilanie van Staden en Reinet Benson van Hoogie Fotoklub

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal