)

Top akademiese skole – Hoërskool Fichardtpark een van Top Skole

Top akademiese skole. Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs opdrag gekry om dié top akademiese skole in die land te identifiseer.

Na gelang van die reaksie op parlementêre vrae en antwoord-sessies die afgelope week, het die departement die skole volgens kategorieë ingedeel. Dit is ingedeel volgens Afrikaanssprekende-, Engelsprekende- en Dubbelmedium-skole.

Sewe-en-vyftig Afrikaanssprekende skole is geïdentifiseer as die top akademiese skole in die land. Veertien van hierdie skole is in die Vrystaat. Dit is met groot trots dat Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein kan bekend maak dat hul skool ‘n posisie op hierdie lys behaal het.

“Ons het groot dank en waardering vir ons personeel en leerders vir volgehoue harde werk.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal