)

Boerdery – Hoërskool Bultfontein Landboutegnologie leerders

Boerdery. Die graad 12 landboutegnologie leerders van Hoërskool Bultfontein het ‘n verrykende besoek afgelê na mnr Fanus van Jaarsveld se boerdery.

Die leerders het die besoek baie leersaam gevind en het prakties ook gesien hoe besproeiingskedulering gedoen word. ‘n Besoek aan die pomphuis, besproeingslande, kanale en besproeingsdam was ook vir Hoërskool Bultfontein se landboutegnologie leerders van groot waarde.

Besproeiing is deel van die graad 12 landboutegnologie se kurrikulum en die leerders het die geleentheid aangegryp om prakties te sien hoe besproeiing vandag op plase gedoen word.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bulties.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal