)

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade – Curro Durbanville presteer

ATKV Senior Afrikaans Olimpiade. Drie van Curro Durbanville se leerders het onlangs uitstekend in die ATKV-Senior Afrikaans olimpiade presteer.

Inühn Fourie (gr.11) en Anja Fourie (gr.12) het die Wes-Kaapse Top 20 behaal. Hulle het ook die Nasionale Top 100 in die EAT-kategorie behaal. Maria Inggs (gr.10) het die Nasionale Top 100 in die Huistaalkategorie behaal.

Hierdie drie meisies is waarlik taalboffins!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal