ATKV-Tienertoneelstreeksfees. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het aan die ATKV-Tienertoneelstreeksfees in Bloemfontein deelgeneem. Die toneelstuk A(l)leen het die volgende toekennings tydens die ATKV-Tienertoneelstreeksfees ontvang:
- Silwer toekenning vir die produksie
- Stella Nortier en Kenan Davis: Silwer vir dramaturg
- Stella Nortier: Silwer vir regie
- Paquot en Stella Nortier: Silwer vir stelontwerp en -inkleding
- Helena Marais: Silwer vir spel
- Bernhardt Pretorius: Silwer vir spel
- Humari Woityczka: Silwer vir verhoogbestuurder
- Heini Bisschoff: Brons vir spel
- Bonolo Dupreez: Brons vir spel
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf