)

SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap

SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind.

Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien eerste plekke, vier tweede plekke, een derde plek asook een vyfde plek.

Sy het met drie verskillende perde deelgeneem en die Erries sowel as Calela-stoet se naam hoog gehou. Simoné het in elke afdeling waaraan sy deelgeneem het, as “Die Kampioen van Kampioene” uitgestap!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal