)

Boks – Taegan van Heerden skitter in boks

Boks. Taegan van Heerden (15) is ‘n leerder van Hoërskool Strand wat boks as sport geoefen. Teagan het op 4 Junie aan sy eerste swaargewig boksgeveg in die Strand deelgeneem.

Na weke van hierdie voorbereiding het Taegan sy opponent in die eerste rondte reeds platgeslaan. In die tweede ronde het sy opponent besluit om handdoek in te gooi en het Teagan as die wenner uit die stryd getree.

Aan die einde van die aand se gevegte is Taegan uit 20 boksers as die Bokser van die aand aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal