)

Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou

Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou.

Elmonè Slabber het in die O/18-ope driegangklas ‘n derde plek tussen agt ruiters behaal. Sy het ook ‘n derde plek behaal in die driegang-saalperd ruiterkuns O/18. Elmoné het ook die vierde plek behaal in Grootkampioen benede Olifantsrivier Kampioenskap. Dit was ook ‘n sterk klas van nege perde!

Juan van Zyl het ‘n derde plek in die tweegang boerperd behaal. Hy behaal ook ‘n tweede plek in die driegang-saalperd 0/18. In die driegang boerperd ruiter O/18 het Juan die eerste plek behaal.

Adriaana van Niekerk het ‘n vierde plek behaal in die O/10-drafklas en die eerste plek in die O/10-stap-draf ruiterkuns klas.

Adriaana van Niekerk op haar perd

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal