)

Junior Landbouvereniging – Augsburgwerk hard aan projekte

Junior Landbouvereniging. Augsburg Landbougimnasium se Junior Landbouvereniging is hard besig om geleenthede en projekte te beplan. Dit word gedoen om landbou in die skool te bevorder.

Om dit te kan doen, moet mens egter basiese vergaderingprosedure verstaan. Mark Botha het as gasspreker opgetree en die leerders bietjie opgelei in vergaderingsprosedures. Hy het hulle ook geleer oor die bestuur van ‘n gemeenskapskomitee.

Mnr Botha verteenwoordig Agri Wes-Kaap en is ook ‘n trotse oudleerder van Augsburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal