)

Gimnastiek – Keegan Klopper presteer by 16th African Championships

Gimnastiek. Keegan KLopper is ‘n leerder van Hoërskool Linden. Hy word beskou as Linden se eie Suid-Afrikaanse gimnas. Keegan het tydens die vakansie die Junior Suid-Afrikaanse Mans Gimnastiek span verteenwoordig by die 16th African Championships.

Sy span het by die spele ‘n algehele derde plek behaal. Keegan het in die span- en “All Round” kompetisie algeheel dertiende geëindig in Afrika. Hy het ook tydens die apparaat finale die ring-finaal behaal en so sesde geëindig op die Ringe.

As die jongste deelnemer in die mans kompetisie, het Keegan beslis homself uitstekend van sy taak gewyt. Linden is baie trots op hom en sien daarna uit om hom nog eendag by die Olimpiese Spele in aksie te sien!

Hoërskool Linden se gimnas, Keegan Klopper

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal