)
Gimnastiek – Keegan Klopper presteer by 16th African Championships

Gimnastiek. Keegan KLopper is ‘n leerder van Hoërskool Linden. Hy word beskou as Linden se eie Suid-Afrikaanse gimnas. Keegan het tydens die vakansie die Junior Suid-Afrikaanse Mans Gimnastiek span verteenwoordig…