)

Krieket Winterweek 2022 – Hoërskool Wonderboom blink uit

Krieket Winterweek 2022. Hoërskool Wonderboom, Pretoria, se krieketspelers het behoorlik uitgeblink tydens die Krieket Winterweek 2022 in Brits. Die krieketweek het vanaf 13 tot 15 Julie geduur en is deur Brits Krieketklub en Hoërskool Brits aangebied.

Resultate:

Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Brits – 50 beurte:

  • Hoërskool Brits: 124/7 – Nardus Jansen en Franco du Plessis neem elk 2 paaltjies
  • Hoërskool Wonderboom: 128/2 – Divan Schmahl 50 lopies en Hector Masango, 46 lopies
  • Wonnies wen met agt paaltjies.

Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Die Anker:

  • Hoërskool Die Anker: 205 almal uit – Elden Potgieter neem 5 paaltjies en Justin Helene, 2 paaltjies
  • Hoërskool Wonderboom: 153 almal uit. Justin Helena behaal 39 lopies
  • Hoërskool Die Anker wen met 52 lopies

Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Brits:

  • Hoërskool Wonderboom: 239 almal uit – Dwight Stoman behaal 116 lopies en Carlo Schmahl, 31 lopies
  • Hoërskool Brits: 214 almal uit – Hector Masango neem 3 paaltjies en Carlo Schmahl 2.
  • Wonnies wen met 25 lopies.

Wonnies se uitblinkers :

  • Dwight Stoman: Kolwer van die week
  • Justin Helena: All rounder van die week

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.wonnies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal