)

Kaapse Wynland Netbal – Hoër Meisieskool Paarl O.17 spelers wen goud

Kaapse Wynland Netbal. Die o.17 Kaapse Wynland netbal span het goud gewen by die Weskaap Interdistrikstoernooi die afgelope naweek.

Hannah Gildenhuys en Melisa Taylor van Hoër Meisieskool Paarl was deel van die O.17 span! Die O.14 en O.16 spanne het beide ‘n silwer medalje ontvang wat op doelgemiddelde uitgewerk is.

Baie geluk aan Hoër Meisieskool Paarl se O.14 spelers; Jeanique de Preez, Talia Wessels, Jana van der Walt en Haydan-Reeze Cornelius. Gelukwense ook aan die O.16 spelers; Minke van Zyl, Anja Giliomee en Megan Wilson wat HMS Paarl in hierdie spanne verteenwoordig het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal