)

SADSAA Junior Gamefish Nationals – Francois Rossouw presteer

SADSAA Junior Gamefish Nationals. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deel aan die SADSAA Junior Gamefish Nationals deelgeneem.

Hy het in St Lucia, as lid van die Vrystaat o/19 span wat uit drie lede bestaan, deelgeneem. Francois het individueel die derde plek in die kompetisie en die Vrystaat span het ‘n vierde plek behaal.

Hy het ook tydens die kompetisie die grootste ‘yellowfin tuna’ van 16.26 kg gevang. Vanaf 6 Julie tot 9 Julie het hy ook deelgeneem aan die Vrystaat Interklub kompetisie in Richardsbaai. Daar het hy ‘n algehele eerste plek in die Junior afdeling vir Bodemvis en ‘n algehele derde plek in die Junior afdeling vir Roofvis behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/BothavilleHS

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal