)

Wear Art – Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear Art opwindend

Wear Art. Hoërskool Outeniqua se 2022 Wear art vertoning het vir groot opwinding gesorg. Hierdie uitstalling van die werk van Outeniqua se jong ontwerpers kon die afgelope twee jaar nie aangebied word nie weens COVID-19.

Die 150 ontwerpers van graad 10 tot graad 12 se werk is deur 210 modelle vertoon. Daar word ure se beplanning deur sketse en eksperimentering met materiale spandeer voordat die produk vervaardig word.

Die Wear art uitstalling maak deel uit van die ontwerpleerders se jaarpunte.

Deel van die program was die Kwagga Dansakademie se “street dance” item. Wonderlike sang deur Lujah Diederichs en Monique Pretorius en die baie diep en interessante klanke van die skool eie beatboxer, Donovan Lummis.

Twee professionele, pragtige vertonings met uitstekende ontwerpe, is gehou ten spyte van die beurtkrag. Vir almal wat dit bygewoon het was dit ‘n ongelooflike ervaring!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal