Mnr/mej BVHS 2022 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het James Schnetler en Shannon Purchase op ‘n spoggerige kroningseremonie gekroon. Sjarme en styl was aan die orde van die aand.
Die eerste prins/prinses was Wian Botha en ElizbƩ Heyns.
Mnr Persoonlikheid/mej Persoonlikheid was Hendrik Janse van Rensburg en Megan Azar wat met die louere weggestap het.
Baie geluk aan elke finalis. Julle het almal pragtig gelyk en Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool is trots op elkeen van julle.
Geluk aan die MK ouers en die Kroondraers se ouers vir die manier waarop die Mnr/mej BVHS 2022 funksie aangebied is. Dit het baie bygedra tot die sukses van die aand.
Trekkertrots!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf