)

NWU PUK Rugby Finaal – Hoërskool Florida 1ste span deel eerste plek

NWU PUK Rugby Finaal. Hoërskool Florida, Gauteng, se 1ste rugbyspan het die afgelope naweek in die NWU PUK Rugby Finaal gespeel. Die wedstryd is op die veld van Hoërskool Dr Malan teen Hoërskool Overkruin gespeel. Dit was beslis ‘n klipharde wedstryd wat met ‘n gelykop telling van 24 elk geëindig het. Hoërskool Florida deel die 1ste plek van die NWU PUK Rugby kompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.florries.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal