)

Sentraal Netbaltoernooi – BHVS 1ste span presteer goed

Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste netbalspan het baie goed presteer in die Sentraal netbaltoernooi. Uit veertien deelnemende skole eindig BHVS vierde in hul poel van 7 skole.

Oorwinnings is behaal oor Hoërskool Upington en Hoërskool Kalahari. Teen Hoërskool Jim Fouche het BVHS gelykop gespeel. Hulle wen in die uitspeelrondte met 23-15 teen Pearson High School. Voortrekker behaal algeheel ‘n 7de plek.

Baie trots!Deelnemende skole was Noordheuwel, Kalahari, Jim Fouche, Fichardtpark, Trio, Pearson, Helpmekaar, Wilgerivier, Duineveld, Pietersburg, Upington, Oos-Moot, Oranje en Voortrekker.

Daar was vyf Vrystaat skole, Oranje, BVHS, JF, Trio en Wilgerivier. Van hierdie vyf skole behaal BVHS die tweede plek.

Sentraal Netbaltoernooi - BHVS 1ste span presteer goed
Sentraal Netbaltoernooi – BHVS 1ste span presteer goed. Foto: BHVS se 1ste Netbalspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal