)

Onderwater Hokkie – Grey Kollege leerders presteer

Onderwater Hokkie. Ses Gr. 8, 10 en 12-seuns van Grey Kollege in Bloemfontein het die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan die Junior Nasionale Onderwater-hokkie-toernooi in Somerset-Wes.

Hulle het die Vrystaatse o/19 seuns onderwater hokkie span verteenwoordig. Xavier Branco, Johannes Van Wyk, Malcolm Markram, Schalk Maartens, onderkaptein), Ricardo Branco en Michrus Eksteen (kaptein) het teen verskeie ander spanne en provinsies meegeding.

Van die seuns het ook deelgeneem aan die Fin-Swimming afdeling van die Junior Nasionale Kampioenskappe. Die o/19 Aflosspan het die brons medalje verower.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal