)

ASA Atletiek – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter

ASA Atletiek. Goud en ‘n nuwe rekord vir Carise van Rooyen van BVHS! Carise van Rooyen het deelgeneem aan die ASA Atletiek Kampioenskappe. Sy het Goud gewen met dogters o/16 Hindernis. In dieselfde item het sy ook die SA rekord verbeter.

Nog ‘n skitterende atleet van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kristiaan Klopper, het dubbele goud om sy nek gehang! Kristiaan is die nuwe O/20 Suid Afrikaanse kampioen en rekordhouer in diskus en gewigstoot by die SASAPD kampioenskappe in sy spesiale klassifikasie. Hy het die diskusrekord vanaf 23.98m na 28.21m verbeter. Verder het hy die gewigstoot rekord vanaf 7.84m na  9.19m verbeter!

Carise en Kristiaan is ń inspirasie vir almal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal