Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste netbalspan het na die Paarl Gimnasium Netbal toernooi uit die Paarl teruggekeer met ’n telkaart wat lees: gespeel 9, gewen 9.
Al nege seges op Paarl Gimnasium se toernooi was boonop oortuigend. Die Hoërskool Durbanville (20-27) het die naaste daaraan gekom om Oranje tot oorgawe te dwing. Dit volg op die Menlopark-toernooi aan die begin van die vakansie. Die Oranjeniete het hul laaste 9 wedstryde gewen het.
Uitslae van Oranje Meisies by Paarl Gimnasium:
- Drostdy 6 – 42 OMS
- Paarl Gim 15 – 24 OMS
- Framesby 8 – 27 OMS
- Pearson 12 – 20 Pearson
- Transvalia 7 – 31 OMS
- Outeniqua 9 – 22-OMS
- Waterkloof 12 – 23-12 OMS
- DF Malan 6 – 26 OMS
- Durbanville 20 27 OMS Durbanville
Uitslae by Menlopark:
- Potch Gim 8 – 27 OMS
- Helpmekaar 23-15 OMS
- Menlopark 23-11 OMS
- Tuks O.19 17 – 24OMS
- Randburg 18 – 24 OMS
- Drostdy 21 – 22 OMS
- Bloemhof 15 – 17 OMS
- Potch Volkskool 17 – 24
- Vereeniging 6 – 36 OMS 28-22
- Monument 22 – 28 OMS 27-10
- Lichtenburg 10 – 27 OMS
Oranje se o.17A’s was by die Menlopark-toernooi onoorwonne in hul 11 kragmetings met seges oor spanne soos Noordheuwel en Menlopark.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za