)

Nasionale Junior tenniskampioenskap – Liné Greyling, OMS, kampioen

Nasionale Junior tenniskampioenskap. Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ’n nommer een tennisspeler in Suid-Afrika. Liné Greyling, 17-jarige matriekleerder, het Maandag, 4 April, in Bloemfontein tydens die Nasionale Junior Tenniskampioenskap die o.18-enkelspeltitel verower.

Liné het Nadia Gouws, van Sentraal-Gauteng, met 7-5 en 6-2 geklop. Donna le Roux, verlede jaar se Suid-Afrikaanse o.14-kampioen, is die o.16-naaswenner.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal