Nasionale Bofbal Kampioenskappe. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder, Yani van Heerden, het die afgelope vakansie vanaf 27 tot 31 Maart, die 0/16 Gauteng provinsiale span verteenwoordig by die Nasionale Bofball Kampioenskappe in Kaapstad.
Tydens die toernooi is Yani dan ook opgeneem in die SA span. Die span sal in die toekoms geleentheid kry om teen ander lande te speel. Daar is selfs vooruitsigte om deel te neem aan die Worldcup Qualifier vir 2022.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








