)

SA Baan Fietsrykampioenskappe – Mianette Theron skitter

SA Baan Fietsrykampioenskappe. Mianette Theron van Hoërskool Outeniqua in George, het aan die einde van die SA Baan fietsrykampioenskappe in Kaapstad twee goud, vier silwer en een brons medaljes behaal.

Haar uitslae is as volg:

  • 1500m Goud
  • Spanjaagtog 2000m Goud (SA rekord)
  • “Scratch race” 5000m Silwer
  • Individuele agtervolging 2000mSilwer
  • Wedstryd naelloop 200mSiwer
  • Puntewedloop 500m Silwer
  • Tydtoets 500m Brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal