)

SA Tennis Skolespan – Donna le Roux en Liné Greyling van OMS in span

SA Tennis Skolespan. Twee van Hoër Meisieskool Oranje se bobaastennisspelers, Donna le Roux en Liné Greyling, is ingesluit in die SA Tennis Skolespan.

Die Suid-Afrikaanse skolespan bestaan uit o.15-, o.17- en o.19-spelers. Liné is vir die o.19-span gekies en Donna vir die o.15’s. Die SA Tennis Skolespan gaan tydens die wintervakansie ‘n toer na Europa onderneem.

Die span is gekies na afloop van Tennis SA Tennis se Skoleweek wat in Pretoria gehou is. Donna en Liné het tydens die skoleweek vir die Vrystaat gespeel. Liné se o.19-span was die naaswenner nadat hulle Dinsdag naelskraaps teen Sentraal-Gauteng in die eindstryd verloor het. Donna se o.15’s het vyfde geëindig.

Liné het so onlangs soos Desember vir die SA o.20-span gespeel. Donna sou Suid-Afrika in 2021 in die WTA Future Stars-eindronde in China verteenwoordig het, maar dis na vanjaar uitgestel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal