)

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje Meisies presteer

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Atlete van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het die naweek puik gevaar op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston. Oranje het een goue-, drie silwer- en sewe bronsmedaljes verower. Verder het hulle 12 top-5 plekke in individuele items ingepalm.

Charné Wansbury het vier medaljes verower. Sy was derde in die 200 m (meisies o.17) en het saam met drie aflosspanne op die podium beland.

Germarie Spershott was derde in die 400 m-hekkies (o.17) en was in twee aflosspanne wat medaljes behaal het.

Johani van Tonder is die nasionale o.19-kampioen in die driesprong, danksy ’n reuse-sprong van 12,35 m.

Roline Louw, Nécke Verster en Rumé Burger het ook almal ’n medalje vermaf as lede van Vrystaat-aflosspanne.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal