)

You are sponsoring

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe - Oranje Meisies presteer

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Atlete van die Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het die naweek puik gevaar op die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston. Oranje het een goue-, drie silwer- en sewe bronsmedaljes verower.…