)

Well Done Function – Elf Hoërskool Witteberg onderwysers vereer

Well Done Function. Die Departement van Onderwys het die afgelope week sy Well Done Function aangebied. Elf onderwysers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is by die Well Done Function vereer vir hulle prestasies in hul onderskeie vakke. Die onderwysers wat toekennings ontvang het, is me. Selbie Swart, Me. Ann-Marie de Jongh, me. Karin Barnard, me. Olga du Toit, me. Lindi Rheeder, me. Tarien Steinberg, mnr. Andre Pottas, mnr. Mike Visser, mnr. Hannes Oosthuizen, me. Sumare Pieterse en me. Louise Nel.

Hoërskool Witteberg het die volgende toekennigs ontvang:

– Tweede beste Stedelike akademiese skool (naas Vrede Hoërskool).

– Nommer een Wiskunde en Fisiese Wetenskap skool in die Vrystaat.

– Top toekenning vir Inklusiewe Onderwys

Die volgende vakke ontvang toekennings vir die prestasie van Top 3 in die distrik.

Afrikaans, Wiskunde, Fisiese Wetenskap – English Home Language, Verbruikerstudies, Lewenswetenskap, Rekeningkunde en IGO

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal