)

PRG Junior Rugby-akademie – Laerskool Marvin Park by oefensessie

PRG Junior Rugby-akademie. Laerskool Marvin Park van Macassar het die afgelope naweek by die PRG Junior Rugby-akademie aangesluit vir ‘n oefensessie saam met Hoof van Rugby, Corné Uys, en Paul Roos Gimnasium afrigters.

Die sessie het plaasgevind by Paul Roos Gimnasium se Markötter Sportkompleks.  Dit was ‘n voorreg vir Paul Roos Gimnasium om die talentvolle jong spelers te help om hul vaardighede te ontwikkel.

Die Marvin Park-rugbyspan het tydens die onlangse George 10’s tot 21:30 die aand in die reën gewag om PRG te sien speel.

Dankie aan Marvin Park vir jul wonderlike ondersteuning en passie vir rugby.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal